Nadat ons omtrent tien keer gese^ het 'ons moet dit of dat kry met die terugkomslag'. KOOP.
Die hiernatoe vlug was, wel, OK, hoewel ons met verlangende oe" na die besigheidsklas sitplekke gekyk het. Die kinders langsaan het na 'n uur of twee van kwaai woel gaan slaap, die kos was nie te sleg nie, en vir 'n verandering het die gewoonlik masochistiese kajuitpersoneel nie die temperatuur afgestel na minus twintig toe as dit bedtyd is nie.
Wat ons dus nou bring, hier in die geselskap van eindelose vlugaankondigings in meganiese Arabiese vroustemme, tot twintig minute voor ons Dubai-Milan vlug.
1 comment:
Oe la la! Ek is JALOERS!Enjoy!!!!Kom terug met min shopping en baie pics en stories.
Post a Comment